Wednesday, November 9, 2011

Albie + Marichen Wedding

Dit was omtrent 'n familie saamtrek na Heidelberg waar Albie & Marichen getrou het. Ons het in Witsand gebly vir die naweek. Dis sowat 30km's van Heidelberg af teen die see. Wat 'n mooi plek!!

Die wind het erg gewaai en almal was bekommerd dat dit die troue gaan beïnvloed omdat dit 'n buite troue was. Dit was toe geen probleem, want ons was in 'n klein woudjie 'Innibos' net so op die rand van Heidelberg. Die wind het nou nie eens gepla nie. Die onthaal was gehou op die bruid se ouers se plaas 'n klipgooi van die dorp af.
Die troue was romanties en ontspanne en almal het hul gate uit geniet! Dit was so lekker om almal weer te sien! :)














1 comments:

Evil Pixie said...

Very sweet wedding. Fantastic photos!